Bosfontein Woonwa Oord

Onder die sterre, die mooiste sterre hemel in die middel van die bos tussen die diggeleë koeltebome, kan jy behoorlik kom rus.

Bosfontein woonwa oord is op 'n klein plasie gelee tussen Bela-Bela en Modimolle! Een van die twee natuurlike fonteine in die Tweefontein geskiedkundige area kan hier gevind word!

Met ons pragtige, skoon ablusies en familie badkamers kan jul sommer tuis voel!

Wat is hier vir die kinders om te doen? Wat is hier Nie om te doen nie, ons klimrame, waarvan een onder 'n grasdak is, koue en warmswembad, put-put, volley bal baan, tafeltennis, pooltafel en nie eens van die fietsry te praat nie, sal hulle vir 'n hele ruk besig kan hou!

Kom geniet die rustigheid, die kleinskaalse wild en pragtige bos! Stap langs ons dammetjie en geniet 'n lekker stukkie vleis op die kole.


Bosfontein Caravan Resort

Bosfontein Caravan Resort is situated on a farm between Bela Bela en Modimolle, approximately ninety minutes drive from Pretoria. One of the two natural springs in the Tweefontein area originates on the farm.

A Variety of small game like duikers, bush buck, squirrels, and bush babies frequents the resort. The resort boasts an abundance of bird life and indigenous plants.

Bosfontein has 53 shaded stands with water and electrical points, some are paved. Our splendid , clean ablutions and family bathrooms will make you feel right at home.

There is lots of activities to keep the young ones busy all day, giving mom and dad the opportunity to relax and enjoy the peace and tranquility.

 

 

 

Bygewerk deur Coffeebean Web Designs © 2019